Nina Dobrev

Nina Dobrev
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nikolina Konstantinova Dobreva
Geboorte 9 Januarie 1989 (1989-01-09)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nina Dobrev (gebore 9 Januarie 1989) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Perks of Being a Wallflower (2012), Let's Be Cops (2014), The Final Girls (2015), en xXx: Return of Xander Cage (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search